


Slide 1
Besige Kabouters
Kleuterskool & Dagsorg
Besige Kabouters

Waar elke kind met liefde & respek behandel word

Waar elke kind met liefde & respek behandel word
Waar elke kind met liefde & respek behandel word
Slide 3
Opgeleide personeel
volg 'n dagprogram wat elke aspek van kinderontwikkeling aanspreek
Slide 3
Christelik georiënteerd
In Christus leer ons, groei ons, skyn ons.
Welkom by Besige Kabouters
Besige Kabouters is ‘n geregistreerde Christelik georiënteerde kleuterskool en dagsorg wat streef daarna om elke kindjie met respek en liefde te hanteer. By Besige Kabouters poog ons daagliks om ‘n aangename, huislike en liefdevolle atmosfeer te skep waar elke maatjie veilig en tuis kan voel
Ouderdomsgroepe
Baba's
Potty
2-3 jaar
3-4 jaar
4-5 jaar
Nasorg Gr R - Gr 7
Ons uitstappies










BRANDWEER UITSTAPPIE
Ons Kabouters besoek die brandweer.










PLAAS UITSTAPPIE
Ons Kabouters gaan plaas toe.





SANDY'S EDEN UITSTAPPIE
Ons Kabouters besoek Sandy's Eden.
